Eerste Veldgids tot die Sterrehemel van Suider-Afrika

R45.00

Eerste Veldgids tot die Sterrehemel van Suider-Afrika. Inleidende boek in die SASOL reeks van veldgidse. Bied 'n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel gedurende die nag.

Volkleurfoto's en illustrasies; Maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks; Raad vir beginners oor verkykers en teleskope; Sal die ontluikende sterrekundige help met die identifikasie van die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel, sowel as diť wat minder sigbaar is.

Het 'n afkortings-indeks vir die konstellasie-name. 'n Lys van klubs, verenigings en sterrewagte. Teks deur Cliff Turk. Die boek het 57 glans, kwaliteit bladsye. Boekgrootte: 110mm x 165mm.

Ontdek van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel.


Add to Cart:

  • Model: ST_SASOL_Afr
  • Shipping Weight: 0.5kgs
  • 9 Units in Stock
  • Manufactured by: Struik


This product was added to our catalog on Saturday 13 June, 2009.

Your IP Address is: 3.238.107.166
Copyright © 2020 Eridanus Optics CC. Powered by Zen Cart
Zen Cart